Skip to content

LETTERLIK SE AANLYNWINKEL IS TYDELIK GESLUIT VIR DIE FEESTYD.

Bestellings is steeds welkom, en sal verwerk word vanaf middel Januarie 2023

BAIE DANKIE VIR U ONDERSTEUNING DEUR DIE JAAR. ONS WENS U ‘N GESEËNDE RUSTYD SAAM MET VRIENDE & FAMILIE EN ‘N FANTASTIESE 2023!

As Grafiese ontwerper het ek ‘n versoek van ‘n vriendin ontvang om te help met ‘n oplossing om in Afrikaans haar spens te kon regpak.

Self het ek, as kreatiewe persoon, die stryd beleef om alles op hul plek te hou (en terselfdetyd mooi te wees). Die oplossing het letterlik self ‘n pad gevind tot waar dit vandag is. 

Gou het vriendinne en kollega’s bestellings geplaas en etikette versoek. Organies is die reeks uitgebrei na die behoeftes van ons gemeenskap se huishoudings.

Aanvanklik het ons markte gedoen en uitgestal, maar na ‘n tyd besef, die produkte is net te veel om oral aan te ry en uit te stal. Daarom was ‘n aanlynwinkel die logiese oplossing.

Dus vind ons dat Letterlik nie aan iemand behoort behalwe aan die vroue wat dit saam met ons ter harte geneem het nie. Letterlik bedank graag haar vriendinne se ondersteuning en bly tot diens van die onderlinge genot van ons taal, in ons huis, mooi en maklik!

Nina Britton

(Grafiese Ontwerper) Centurion, Gauteng. 

Letterlik is ‘n produk van: www.ninabritton.com

1L Glas Bottel @R55

002 1L
R0.00
In stock
1
Product Details

Weight: 500g

Height: 173mm
Mouth: Wide Mouth
Capacity: 1000ml
Diameter: 325mm
Save this product for later

EPOS

Ons lees graag jou navraag

FACEBOOK

Volg ons gerus en deel asb.

INSTAGRAM

Volg ons gerus en deel asb.

WHATSAPP

Volg ons gerus en deel asb.