Welkom by ons aanlynwinkel!

T-HEMP BROER

SKU 00007
R275.00
In stock
1
Product Details

100% katoen

GRYS T-Hemp met WIT DRUK

BROER;

[bɾuɾ] s nw: brother {Eng.} | le frère (Fr.) | bro {Fanagalo.}
1.’n manlike mens van dieselfde afkoms,aangetroud, aangeneem of verkose.
2.lewenslange vriend, terroris, beskermer, medepligtige & geheim ontbloter.
3. jou wettige bewys dat jy nog kind is
Save this product for later