Welkom by ons aanlynwinkel!

T-HEMP OUPA

SKU 00004
R275.00
In stock
1
Product Details

100% katoen

GRYS T-Hemp met WIT DRUK

OUPA;

[əu-pʌ] s nw: grandfather {Eng.} | grand-père (Fr.) | ubabamkhulu {Fanagalo.}

1. jou PA se – pa / jou MA se – pa. 3.’n ervaren man met baie wysheid. 4.iemand wat kleinkinders leer dat als wat jou oë sien, verkrijgbaar is, en wat die oë nie sien nie, kosbaar is. 5.die kompas van ‘n familie.
Save this product for later