Welkom by ons aanlynwinkel!

T-HEMP VADER

SKU 00005
R275.00
In stock
1
Product Details

100% katoen

GRYS T-Hemp met WIT DRUK

VADER;

[vʌ-dəɾ] s nw: father {Eng.} | père (Fr.) | farra {Fanagalo.}
1. een so sterk soos ‘n berg, warm soos die son, vrygewig soos die see,
geduldig soos die ewigheid.
2. hoogste titel nl.“DAD”
Save this product for later