LETTERLIK 500ml Glass Bottle / Glas Bottel

R45.00

Glasbottel 500ml volume. Glass Storage 500ml capacity

SKU: 2## Category: Tags: ,

[AFR.] Ideaal vir jou huis, kombuis, badkamer en spens. Meeste 500g produkte pas gerieflik in en bly lank vars. Glas is ekonomies, higiƫnies en deursigtig. Boonop lyk alles eenvormig in jou spens en kan jy die vlakke van jou voorraad sien.

[EN.] Ideal for your pantry. Most 500g products fit comfortably and stay fresh for longer. Glass is economical, hygienic and transparent. Plus, everything looks uniform in your pantry and you can see the levels of your food stock.

Product Details:
Weight: 312g
Height: 100mm
Mouth: Wide Mouth
Capacity: 500ml
Diameter: 330mm

Weight 0.312 kg
Dimensions 13 × 13 × 10 cm
Lable / Etiket

aarbeikonfyt, appelkooskonfyt, bakpoeier, gemengde konfyt, iets lekker, ingelegde uie, ingelegde vye, kerrieboontjies, kerriewortels, koeksoda, marmelade, nastergalkonfyt, olywe, swartbessiekonfyt, tamatiekonfyt, vlapoeier, vyekonfyt, kakao, tee, koffie, suiker, masala, borrie, engelse sout, neute, sade, watte, oorstokkies, tandevlosstokkies

Shopping Cart
Scroll to Top